1 E 2 3 Am e:|-5-| |-0-| |-3-| |-5-| |-0-| a:|-7-| |-2-| |-5-| |-5-| |-0-| d:|-7-| |-2-| |-5-| |-7-| |-2-| g:|-6-| |-1-| |-4-| |-7-| |-2-| b:|-5-| |-0-| |-3-| |-5-| |-1-| e:|-5-| |-0-| |-3-| |-5-| |-0-| katriena INTRO: E|-0--------------------0-------------------3-0-----------------------3-0-------------------------| B|--3--------------------3---------------------3-------------------------3------------------------| G|---1-0-0-0-1-0-0-1-0| ---1-0-0-0-1-0-0-1-0-----1-0-0-0-1-0-0-1-0---------1-0-0-0-1-0-0-1-0--1-0--| D|---------------------3-------------------3---------------------3-------------------------3----3-| A|------------------------------------------------------------------------------------------------| E|------------------------------------------------------------------------------------------------| 1 E sy stap deur die bos deur die enkel voetpad 2 3 sy stap deur die bos deur die eensame dag 1 E die stilte wat roep soos die mens se verlange 2 3 die mens se verlange alleen met slentergang 1 E sy voel hoe die wind deur die blare ritsel 2 3 sy hoor nou 'n voel met 'n vrolike fluit 1 E sy dink aan die mens en die ewige lewe 2 3 die ewige lewe vreugvolle fees Am E katriena katriena katriena katryn E Am is lief vir haar lewe en lief vir haar wyn Am E katriena katriena katriena katryn E Am is lief vir haar lewe en lief vir haar wyn 1 E sy deel haar pad met die heroin monster 2 3 sy voel hoe sy asem in haar ore fluister 1 E sy sien, sy versteen as die lewe wyk 2 3 as die lewe wyk na die ewigheid Am E katriena katriena katriena katryn E Am wees lief vir haar lewe en lief vir haar wyn Am E katriena katriena katriena katryn E Am wees lief vir haar lewe en lief vir haar wyn 1 E sy voel hoe 'n rilling in haar rug afwriemel 2 3 sy sien hoe die engel van die dood vir haar staar 1 E die stilte word warm die lewe word donker 2 3 die wereld word donker as sy dood neer slaan Am E katriena katriena katriena katryn E Am was lief vir haar lewe en lief vir haar wyn Am E katriena katriena katriena katryn E Am was lief vir haar lewe en lief vir haar wyn Am katriena heroina E katriena amfetamina Am katriena kokaina E katriena liefde het 'n lettergreep Am katriena katriena katriena katryn E was lief vir haar lewe en so bietjie vir my Am katrien katriena katryn E was te opgevang in haar sadness en pyn E|-0--------------------0-------------------3-0-----------------------3-0-------------------------| B|--3--------------------3---------------------3-------------------------3------------------------| G|---1-0-0-0-1-0-0-1-0| ---1-0-0-0-1-0-0-1-0-----1-0-0-0-1-0-0-1-0---------1-0-0-0-1-0-0-1-0--1-0--| D|---------------------3-------------------3---------------------3-------------------------3----3-| A|------------------------------------------------------------------------------------------------| E|------------------------------------------------------------------------------------------------|