Cifra Club

Mascara

Karen Zoid

Cifrado: Principal (guitarra y guitarra eléctrica)
Selo Cifra Club: esta cifra foi revisada para atender aos critérios oficiais da nossa Equipe de Qualidade.
tono: A


TAbbed: Gideon Breytenbach
        Vir enige voorstelle
        enige iets
        kontak my asb. G*

        - Enige voorstele of enige iets let me know
        - By die song kyk net by die interlude, en speel maar meetsal `n E daar, nie te moeilik


Hiers die cords wat gebruik word in die song
        EADGBe
E       079900
B       799800
A       355400

1) Intro

E  ------------------------------------------------------|
B  ------------------------------------------------------|
G  ------------------------------------------------------|
D  --9------6------9----6----9----6---9---6--------------|
A  -------------------------------------------4----------|
E  ------------------------------------------------------|

                                 ____
My stem in die woestyn               |
Jou hande in jou sy                  |
                                     |
X3                                    \_ REPEAT INTRO x6
Jy kyk my in die oë terwyl            /
Jy als vir lensiesop verruil         |
                                     |
Jy kyk my in die oë                  |
Jy kyk my in die oë              ____|

    E
Ons almal weef ons planne
      B
in `n pragtige tapyt
A
Iewers op die rante
B
rafel alles uit

    E
Met slotte en met grendels
B
neem jy jou besluit
   A
Planete wat net wentel
A
onder die beleid

[Chorus]
B           A
Konings en ladidas
B           A
Aasvoëls en hadidas

E
Woorde uit die mond
B
Kan `n hart verwond
A
Wat jy uit jou duim suig
B
Met jou gladde tong

    E
Jou mond sal jy verby praat
             B
Want daar is iets wat jy so mis
       A
Ek sal op my tande byt
A
Soos jy my vat in die gesig

[Chorus]
B           A
Konings en ladidas
B           A
Aasvoëls en hadidas

   E   B   A
Mascaaaaaaara
A                   B
Sy soen my weer "hello”
B               B                   A
Sy sê: " ek sal my baadjie leen vir jou”
     B               A
Haar hart is op die mou
   B                e
Ek sal dit mooi toehou

[Instrumental]

[Interlude]
D-|i-di-da-dup-dub-dirup-dup-dup
D-|i-di-da-dup-dub-dirup-da
D-|i-di-da-dup-dub-dirup-dup-dup
dup-dub-dup-ta-da
                        _____
My stem in die woestyn       |
Jou hande in jou sy           \__    INTRO
                              /
[Instrumental]          _____|
Otros videos de esta canción
    235 exhibiciones
      • ½ Tono
      • A
      • Bb
      • B
      • C
      • Db
      • D
      • Eb
      • E
      • F
      • F#
      • G
      • Ab
    • Agregar a la lista

    Afinación de cifrado

    Afinador online

      OK